Renosterkoppiesdam

Bietjie suid van die Stevenson-Hamilton Heuwel is nog 'n groep koppies wat bekend staan as die Renosterkoppies. Daar is 'n watergat wat gereeld deur renosters besoek word, vandaar die naam, asook ander diere soos leeus, hienas en 'n groot hoeveelheid rooibokke.

Die koppies is 'n groot gunsteling oorslaapplek vir bobbejane en as jy laatmiddag daar rondry kan jy hulle hulle sien kerjakker tussen die rotse.

Geskep: ; Laas opgedateer: