South Africa
plekke wat jy nooit sal vergeet nie

Omtrent in die helfte van die S28, sal jy by die Nhlanganzwane Dam uitkom, 'n rustige oasis, wat min sonder diere is wat hulle dors kom les of knibbel aan die bome in die omgewing.

Kameelperd en die grasieuse waterbok is 'n algemene gesig hier, en loer onversteurd na die troppe zebras wat stof opskop terwyl hulle speel op die randjie van die water.

Hou dop vir leeus wat ook gekonsentreerd voorkom in hierdie area.

Die fotos hierbo is geneem gedurende die droogte tydperk van 2015/16.



Geskep: ; Laas opgedateer: