Napi Boulders

Napi Boulders is 'n prominente rots, waar uile gereeld gesien kan word teen sonsondergang. Die gedenkplaat is daar opgerig as 'n herinnering aan Justice J F Ludorf, wie 'n voormalige voorsiter was van die Parkeraad, en oorlede is in 1978.

Geskep: ; Laas opgedateer: