Lake Panic Bird Hide

Lake Panic Voël Skuiling kyk uit oor 'n dam langs die Mafunyana Spruit (genoem na een van die byname van L B Steyn, 'n veldgids) en is naby aan die Skukuza Kamp.

Die naam was gegee kort na die konstruksie klaar was in 1975. Daar was 'n groot wolkbreuk en hulle was bevrees die damwal sou breek

Mens kan hier 'n paar uur spandeer, terwyl jy die seekoeie en verskillende watervoëls dophou.

Daar is 'n 50m lange omheinde loopvlak van die parkeer area na die skuiling.

Geskep: ; Laas opgedateer: