Jock of the Bushveld's place of birth

In 1885, Jock van die Bosveld, A Staffordshire Bullterrier kruis, was hier, langs die Voortrekker Pad wat oos van Pretoriuskop loop, gebore.

Sir Percy FitzPatrick het 'n boek genaamd "Jock of the Bushveld" geskryf ter nagedagtenis aan sy ondervindings met Jock terwyl hy gewerk het as 'n transport ryer in die Laeveld in die laat negentien honderdste eeu.

Geskep: ; Laas opgedateer: