Jock of the Bushveld Memorial

Die boek "Jock of the Bushveld" was in 1905 deur Sir Percy Fitzpatrick geskryf vir sy kinders en vertel die storie van sy hond, Jock en hul avonture in Suid Afrika 20 jaar gelede.

Jock, a Staffordshire bull Terrier, was gebore in hedendaagse Kruger Nasionale Wildtuin, naby die Pretorius Kop Kamp. Hy was die swakste in die werpsel en 'n jong Fitzpatrick het hom gered van die dood deur hom aan te neem as 'n klein hondjie.

Percy Fitzpatrick het begin om voorraad vir die goudvelde by Pelgrims Rus en Baberton vanaf Delagoa Baai (nou Maputo) in Lourenco Marques (nou Mosambiek) te vervoer.

Jock het grootgeword en getroue en gehoorsame metgesel geword, asook 'n kampioen jagter. Jock het Fitzpatrick vergesel op sy reise deur die Kruger Nasionale Park, sowel as deur die dorpe Sabie, Graskop, Pelgrims Rus, Baberton en Lydenburg.

In 1983 het die "Lowveld Digger's and Transport Rider's Society" hierdie brons gedenkplate opgerig op rotse waar Jock se oorspronklike roete kruis met die hedendaagse paaie. 

Geskep: ; Laas opgedateer: