Timbavati Picnic Spot

Timbavati is een van Kruger se pieniek areas, Noordwes van Satara.

Elias Chauke, wat al meer as 39 jaar in die Krugerwildtuin leef en werk, werk by die TImbavati Piekniek area en sal kyk na enige behoefte wat jy mag he, hetsy hy jou kan help met jou piekniek mandjie, of verseker dat daar genoeg stoele is vir almal, asook sorg vir 'n skottelbraai om ontbyt voor te berei.

Hy het ook 'n wye kennis van die omgewing en waar jy dalk die diere mag vind.

Timbavati is 'n goeie piekniek area, maar die voer van wilde diere mag dalk 'n probleem veroorsaak.


Geskep: ; Laas opgedateer: