Bobbejaanskrans Picnic Spot in Sentrale Streek, Nasionale Krugerwildtuin, Limpopo
Rustige omgewing met 'n uitsig Noordwaarts oor die Timbavati Rivier, waar jy uit jou voertuig kan klim en ontspan onder die koelte van die bome met 'n piekniek mandjie.
Wees op die uitkyk, want daar was al leeus in die area gerapporteer.
Uit ons gallery
Geskep: ; Laas opgedateer: