Olifants Ruskamp

Die Olifants Kamp is gelee hoog op 'n heuwel, met 'n asemrowende uitsig oor die Olifants Rivier en die groot plein van die Olifants velde.

Impala, Kudu, Zebra en Olifante word gereeld gesien op die oewers van die Olifants- en Letaba riviere. Met 'n paar verkykers kan mens vir ure sit en diere op 'n verre afstand besigtig.

Olifants bied oggend-, sononder- en nagritte aan, begeleide staproetes, bosbraai, 'n unieke fietsry ondervinding vir fietsryers, en 'n sterrekyk/astronomie nag rit aan.

Fasiliteite:

  • Restaurant
  • Konferensiekamer
  • Winkel
  • Klerewassery
  • Petrol Stasie
  • Messegoed te huur by Ontvangs
  • Dagbesoekers Piekniek Area
  • Gas Braai te Huur
  • Publieke Telefoon
  • Posbus


Geskep: ; Laas opgedateer: