Nkumbe Lookout

 Nkumbe is een van die beste uitkykpunte in die hele Kruger. Nkumbe is die hoogste punt in die Lebombo, suid van die N'waswitsonstso, en die uitsig oor die uitgestrekte grasland pleins en die Shilolweni bos vanaf die grasdak skuiling is asemrowend en sal in mens se gedagtes bly vir ewig.

Geskep: ; Laas opgedateer: