Gudzani East Waterhole

Gudzani Oos watergat is gelee naby die Gudzani Dam, net langs die S41. Hierdie area is bekend vir leeu aktiwiteit, met die Shish Trop, wat die beroemde Kruger Wit Leeu insluit, wat in hierdie gebied rond swerf.

Algemene wild soos kudu, zebra, wildebees, waterbok en vele meer word gereeld hier rond gesien.


Geskep: ; Laas opgedateer: