Ontdek Suid-Afrika
lug jou kop uit die sand

Die N'wamanzi Uitkyk punt is gelee voor die afdraai na die Olifants Ruskamp en bied 'n pragtige uitsig oor die Olifantsrivier. Besoekers mag hul voertuig verlaat op eie risiko.

Geskep: ; Laas opgedateer: