Diana's Cuisine

Diana's Cuisine is 'n restaurant in Middelburg in die Ooskaap. Hierdie tipiese Karoo eetplekkie bedien heerlike geregte wat insluit samosas, kerries en roti's.

Geskep: ; Laas opgedateer: