Celtis Restaurant

Celtis Restaurant is in 'n pragtige boomryke agtergrond geplaas met die voordeel van moderne fasiliteite. Die suiwer karoo lug is idilies vir groepe of families om bymekaar te kom vir werk of genot.

Die Restaurant bied vir ons klante kos uit die boonste rakke met die oog op uitstekende diens en produk kwaliteit.

Die oop en ruim tuin met al sy bome en somerblomme skep 'n besondere ontspanne atmosfeer
In die winter kan ons kliente die warmte van ons houtkaggel geniet en een van ons beroemde bees- of lamsvleis bredies geniet om die koue af te skud.

Celtis Restaurant is beslis uniek en 'n besoek die moeite werd.

Daagliks oop van 07:00 - 21:00 met 'n A la Carte Spyskaart


Ons Restaurant is perfek vir enige okasie en kan tot 40 mense in die Restaurant akkommodeer en 50 mense in die tuin. 

Geskep: ; Laas opgedateer: