Hopefield Fynbosskou

 Hopefield Fynbosskou 25 Augustus – 28 Augustus 2016 

PROGRAM 

Donderdag 

 10h00 – 17h00 Fynbosuitstalling in die Fiona Kotzé-saal; 

 11h00 – 15h00 Heerlike aansit-ete in die Sportklub se eetsaal bedien @ R60 (Waterblommetjie Bredie, Skaapkerrie, Afval); 

 10h00 – 17h00 Stalletjies op die Rugbyveld. 

Toegang 

  • Volwassenes R20 
  • Seniors R15 
  • Kinders R10 (vergesel van ouer/voog, anders volwassene prys) 

Vrydag 

 10h00 – 17h00 Fynbosuitstalling in die Fiona Kotzé -saal; 

 11h00 – 15h00 Heerlike aansit-ete in die Sportklub se eetsaal bedien @ R60 (Waterblommetjie Bredie, Skaapkerrie, Afval); 

 10h00 – 17h00 Stalletjies op die Rugbyveld, asook o.a. Arnelia se pragtige proteas; 

 Biertuinetes deur die dag met steak-aand vanaf 19h00 @ R 130pp (geen hekgelde na 17h00); 

 Vrydagaand-vermaak in die Biertuin: ‘Die Manne’ van Piketberg 

Toegang 

  • Volwassenes R40 
  • Seniors R30 
  • Kinders R20 (vergesel van ouer/voog, anders volwassene prys) 

Saterdag

 10h00 – 17h00 Fynbosuitstalling in die Fiona Kotzé -saal; 

 11h00 – 15h00 Heerlike aansit-ete in die Sportklub se eetsaal bedien @ R60 (Waterblommetjie Bredie, Skaapkerrie, Afval); 

 10h00 – 17h00 Stalletjies op die Rugbyveld, asook o.a. Arnelia se pragtige proteas 

 06h00 – 07h45 Registrasie Thys Memorial Mountainbike challenge 

 08h00 – 08h45 Wegspringtye: 89km @ 08h00, 53km @ 08h15, 30km @ 08h30, 12km @ 08h45. 

 Speelterein en pretpark met toesig vir die kleiner kinders; 

 Biertuinetes deur die dag: Calamari, Biefburger, Hoenderburger, Braaivleis en Seekos-pot (geen hekgelde na 17h00); 

 Saterdag-vermaak in die Biertuin: Gert Zandberg, Hugo Niewoudt en Karen K. 

Toegang

  • Volwassenes R40 
  • Seniors R30 
  • Kinders R20 (vergesel van ouer/voog, anders volwassene prys) 

Sondag

 09h00 RadioKansel Kerkdiens (gratis toegang); 

 10h00 – 15h00 Fynbosuitstalling in die Fiona Kotzé -saal; 

 11h00 – 15h00 Heerlike aansit-ete in die Sportklub se eetsaal bedien @ R60 (Waterblommetjie Bredie, Skaapkerrie, Afval); 

 Stalletjies op die Rugbyveld, asook o.a. Arnelia se pragtige proteas 

 Biertuinetes deur die dag: Calamari, Biefburger, Hoenderburger, Braaivleis en Seekos-pot. 

Toegang

  • Volwassenes R40 
  • Seniors R30 
  • Kinders R20 (vergesel van ouer/voog, anders volwassene prys) 

Algemene Navrae: 073 100 0357  

Steakaand kaartjies: Arell 083 735 3632  

Mountainbike of Pretloop: Willem Schoeman 082 923 2553 

Geskep: ; Laas opgedateer: