Fleur de Lys Guest Farm

'n Rustige plek in 'n pragtige omgewing

Ontdek volop wildslewe, 'n indrukwekkende omgewing en ryk geskiedenis, alles saamgevoeg in een plek. Die Mpumalanga/Limpopo grens is ongeewenaard in sy diversitiet, en is daarom die ideale toeriste bestemming.

Gelee in 'n rustige plaas atmosfeer in die hart van die Oostelike Laeveld , Fleur de Lys Guest Farm het maklike toegang tot alles in die omgewing.

Fleur de Lys Guest Farm het 'n panoramiese uitkyk oor die Klein Drakensberge en vir dié wat 'n rustige dag op die plaas verkies, bied ons 'n staproete aan, uistekende voelkyk areas of visvang in ons pragtige dam.

Ons grasdak rondawels is goed toegerus en gemaklik and gaste het 'n keuse tussen selfsorg of bed & ontbyt. Middag- en aandetes kan voorsien word op versoek.

'n Besoek aan Fleur de Lys Guest Farm bied 'n unieke kombinasie aan - die geleentheid om te ontspan en die rustige pas van die plattelandse lewe te geniet, terwyl jy in die middel al die aktiwiteite en besienswaardighede is wat ons omgewing bied.

Net 'n uur se ry sal jou neem na die wonder van die Blyde Rivier Vallei, Sabie, Graskop, Bourke's Luck Potholes en die historiese dorpie  en die Kruger Nasionale Park is net 40km weg.

'n Bekoorlike verskeidenheid besienswaardighede is nog nader. Vir dié wat wildsritte geniet, is daar "Groot Vyf" reservate naby, wat dag/nag ritte aanbied. Jy kan ook die volgende ekskursies in die omgewing besoek:


  • Hoedspruit Bedreigde Spesie Sentrum
  • Moholoholo Rehabilitasie Sentrum
  • 24 Degrees South Avonture
  • Wag 'n Bietjie Padstal
  • Otter's Den Warm Lugballon Ritte
  • Kinyonga Reptiel Park
  • iNyoka Kuns Gallery
  • Camp Jabulani Olifant Safaris
  • Godding & Godding Ontspanning Dag Spa


Troues en Funksies

Paartjies het die kans om Suid-Afrikaanse romanse onder die sterre te geniet. Fleur de Lys Skuur bied 'n unieke, elegante plek aan vir troues, aan dié wat graag omring wil word deur rustigheid en plaas- en wildslewe.

Nie alleen is dit inspirerend nie, maar verskerp ook die sintuie, terwyl die bruidspaar en hulle gaste hulle verlekker in die visuele fees. Die luukse dele waaruit Fleur de Lys Skuur bestaan, komplimenteer sy omgewing, en sit klem op die tasbare, teksturele, en atmosferiese aspek van dié afgelee trou venue.

Hierdie is die perfekte trou venue om herinneringe op te bou wat 'n leeftyd sal hou. Omdat hierdie een van die belangrikste dae in jou lewe is wat jy met jou vriende en familie wil deel, het ons 'n passie om jou drome waar te maak!


Kenmerke Toon alles

Beleid

  •  Kapasiteit (20-50 mense)
  •  Kapasiteit (50-100 mense)
  •  Kapasiteit (oor 100 mense)
  •  Kinders (0-1 jaar / babas)
  •  Kinders (3-5 jaar / voorskoolse)
  •  Kinders (9-12 jaar / adolessent)
  •  Kinders (meer as 12 jaar / adolessent
  •  Klankstelsel
  •  Konferensie kamer (s)
  •  Ontmoet kamer (s)
  •  Projektor
  •  Skryfbehoeftes / Flip kaarte
  •  Toegang tot die internet
  •  Verversings (onbeperk tee, koffie, water)

Binne die kamers

  •  Foon
  •  Haardroeër
  •  Koffie / tee fasiliteite
  •  Kombuisie
  •  Lugversorging
  •  Minikroeg
  •  TV (plaaslike kanale)
  •  TV (premie kanale)

Dienste

  •  Bagasie stoor
  •  Deurwagter dienste
  •  Internasionale krag bewerkers
  •  Kindersorg / Oppas (in -kamer)
  •  Kindersorg / Oppas (toesig aktiwiteite)
  •  Mediese ondersteuning /noodoproep
  •  Ontvangs (24 - uur)
  •  Ontvangs (sake-ure)
  •  Valuta wissel

Gesondheid / Fiksheid

  •  Gimnasium / Fiksheid
  •  Jacuzzi
  •  Masserings
  •  Masserings (in-kamer)
  •  Sauna
  •  Solarium
  •  Spa
  •  Stoom kamer

Huwelik fasiliteite

  •  Huwelik koördineerder / beplanner
  •  Kapel (op perseël)
  •  Klankstelsel
  •  Ontvangs area (binne)
  •  Ontvangs area (buite / tuin)
  •  Spyseniering / Restaurant

Internet

  •  Internet stasie (gehef)
  •  Internet stasie (komplimentêre)
  •  LAN in kamers (gehef)
  •  LAN in kamers (komplimentêre)
  •  Wi- Fi in kamers (komplimentêre)
  •  Wi- Fi in openbare areas (gehef)
  •  Wi- Fi in openbare areas (ingesluit)

Kos en Drank

  •  Dien aandete
  •  Dien middagete
  •  Dien ontbyt
  •  Kamerdiens (24 -uur)
  •  Kamerdiens (sake-ure)
  •  Kroeg
  •  Restaurant
  •  Restaurant (gelisensieërd)

Op perseel

  •  ATM / kontant masjien
  •  Braai
  •  Sitkamer /TV Sitkamer
  •  Swembad (nie verhit)
  •  Swembad (verhit)
  •  Wasgeriewe
  •  Winkel / kiosk
  •  sekuriteit

Spreektale

  •  Afrikaans
  •  Engels

Toeganklikheid

  •  Blindeskrif of gebosseleer naamborde
  •  Gestremde parkering
  •  Rolstoel toeganklik

Vermaak

  •  Georganiseerde aktiwiteite
  •  Georganiseerde aktiwiteite (kinders)
  •  Kinders se speelgrond / onthaal area
  •  Lewendige vermaak
  •  Speletjies kamer

Vervoer & Parking

  •  Motorhuur
  •  Parkeering met Kruier
  •  Parkering (op die terrein)
  •  Vervoer (lughawe pendeldiens)
  •  Vervoer (lughawe vervoerdiens)
Reserveer aanlyn

Geskep: ; Laas opgedateer: