Lady Loch Staal Brug

Eerste staalbrug in Suid-Afrika


In 1853 is 'n hout brug gebou in Wellington toegang regoor die Bergrivier tussen Kaapstad en die Paarl te kry. Dit was die naam van "Lady Loch" die vrou van die Goewerneur van die Kaapkolonie en Hoë Kommissaris van Suid-Afrika, Mnr Henry Loch. 

In dieselfde jaar is die Bainskloofpas ook geopen.

In 1910 was hierdie houtbrug vervang met n staal konstruksie - eerste staal brug wat gebou was in Suid Afrika en wat vandag nogsteeds in gebruik is.

Die oorspronklike hout pilare is gestoor by die Wellington Museum.

Geskep: ; Laas opgedateer: