S83
Maroela Loop

Die S83 (Maroela Omrit) vat mens weg van die rivier af en deur digte doringbosse.

Alhoewel  die uitsig deur die bos moeilik is gedurende die somer as gevolg van die digte plantegroei, kan dit nogal 'n produktiewe roete wees wat wilds- en voëlbesigtiging aan betref.

The S83 (Maroela Loop) takes you away from the river into the thorn thickets.
Although visibility through the bush is limited in summer due to the dense vegetation, it can be a productive route for game viewing and birding.

Geskep: ; Laas opgedateer: