S7
Mestel Dam Road

Die S7 is tussen die Albasini Pad (S3) en die H1-1 vanaf Pretoriuskop. Vanuit die S7 is die S10 wat rondom die Shabeni Koppie gaan, en 'n pragtige uitsig bied oor die Pretoriuskop area.

Hierdie is 'n uitstekende laatmiddag roete, naby die kamp geleë.

Klipspringers, bobbejane en Luiperd kan gesien word op hierdie pad,

Geskep: ; Laas opgedateer: