S65
Doispane Road

1. Nasionale Krugerwildtuin

Die Kruger Nasionale Park is die tweede grootste wildsresevaat in Afrika en die grootste in Suid Afrika. Internasionaal word dit herken as 'n wereldklas bestemming en is dit bo aan die lys van enige wildslewe entoesias se lys van droom bestemmings. Omring deur 'n rykdom van inheemse plantlewe, kan dit mens ook uitstekende voel kyk geleenthede bied.Van Noord tot Suid strek die reservaat oor 360km en van Oos tot Wes 65km. Dit dek twee miljoen hektaars, die skoonheid van Limpopo is gelee in die weste, die digte Mpumalanga aan die suide en Zimbabwe na die Noorde. Die park het nege ingang hekke en is die tuiste van die beroemde Groot Vyf, Klein Vyf en die Groot Ses van die voel wereld, ter…

 Meer