S55
Lamont Loop

Die S55, Lamont Ompad is 'n kort pad wat vir die meeste van pad uitkyk oor die rivierbed. Olifante en rooibokke is algemeen op hierdie pad. By die Nkulumboni drinkgat is nie gewoonlik baie te sien nie, maar daar is al leeus nou en dan gewaar.

Geskep: ; Laas opgedateer: