Die S22 is 'n kort grondpad wat 'n ompad vorm rondom Shirimantanga Koppies (450m).

Shirimantanga is die plek waar Stevenson-Hamilton en sy vrou versoek het om hulle as gestrooi te he.

Shirimantanga Koppies is deel van 'n paar koppies wat saam die "Renosterkoppies" en soos nie naam voorstel, waar Renosters gesien kan word.

Hierdie area is perfek vir laatmiddag ritte.

The S22 is 1 kilometers (1 miles) long.

Geskep: ; Laas opgedateer: