S11
Napi Loop

Die Napi ompad het sy naam verkry as gevolg van die Napi Rotse op die S11. Hierdie ompad vorm deel van die H1-1 na Skukuza, en by die rotse kan die gedenkteken vir Joe Ludorf gevnid word. Ludorf was die voorsitter van die Nasionale Parkeraad en sy as is in hierdie area gestrooi.

Hierdie area bestaan meestal uit gemengde boswilg. Meer wild sal rondom die Napi rotse gesien word, waar die bos nie so dig is nie.

Geskep: ; Laas opgedateer: