S10
Die S10 is 3km van die Pretoriuskop Hoofkamp.
Die ompad gaan rondom die Shabeni Koppie (759m) en bied 'n pragtige uitsig oor die Pretoriuskop area van bo af.
Bobbejane, Klipspringers en Luiperd kan hier gesien word.
Geskep: ; Laas opgedateer: