S1
Doispane Road

Die S1 strek van die Phabeni Hek tot by die H11 wat van die Kruger Hek na Skukuza gaan. Aan die begin van die S1 is die historiese Albasini Ruins.

Langs die S1 kan 'n verskeindenheid van vegetasie gesien word, van doringveld and gemengde bosveld na graslande en rivier bos.

'n Verskeidenheid van interessante voëllewe kan gesien langs die pad as gevolg van die diverse vegetasie.

Die Nyamundwa Dam is nog 'n interessante besienswaardigheid langs die S1, 10km van die Phabeni Hek. Hier is al Olifante, Buffels en Luiperd gesien.

Geskep: ; Laas opgedateer: