Ontdek Suid-Afrika
lug jou kop uit die sand

Die Tsange uitkyk punt is 5km van die Bateleur Boskamp. Hier kan jy uit jou kar klim en die uitsig geniet oor 'n groot gedeelte van die bos.

Jy mag dalk van ver af olifante, kameelperde of wildbeeste sien.


Geskep: ; Laas opgedateer: