Ontdek Suid-Afrika
lug jou kop uit die sand

Sirheni Dam is langs Sirheni Boskamp, wat oor die dam uitkyk. Hierdie is 'n private kamp, so die dam is net beskikbaar aan gaste van Sirheni.

Daar is 'n skuiling by die dam, waar mens somtyds luiperd, leeu of hiëna kan sien.

Skaars 

Sirheni Dam is next to Sirheni Camp, which overlooks the dam. This is a private camp, so the dam is only accessible to guests of Sirheni.
There is a hide at the dam, where you can sometimes see leopard, lion and hyaena.
Some rare antelope can be seen in this area, like Lichtenstein's hartebeest, sable and roan.

Geskep: ; Laas opgedateer: