Pathfinda
ontdek jou geheime plek

Silvervis Dam is naby aan die Bateleur Boskamp.

Daar is 'n skuiling by die dam, wat goed bevolk is met seekoeie en krokodille, maar ongelukkig is die plantegroei so dig dat die uitsig oor die dam beperk is.

Daar is gereelde besigtigings van zebra, wildebees, buffels, rooihartebees, bosbok and nyala.

As mens vroeg in die oggend daar is, kan jy dalk 'n paar seekoeie sien wei buite die dam.

Geskep: ; Laas opgedateer: