Shibavantsengele Lookout

Die Shibavantsengele Uitkykpunt is nie baie hoog nie, maar dit bied 'n wonderlik uitkyk oor die basaltiese mopanie veld pleins, wat in sterk geologiese kontras staan teenoor die pienk, klipperige rioliet wat die Lebombo berge vorm.

Die kruising naby deur die Lebombo berge in Mosambiek was 'n oeroue olifant hoofweg, en 'n roete wat gebruik was deur ivoor jagters in die 19de en 20ste eeu.

'n Grot is daar naby ontdek wat gebruik was om ivoor in te stoor.

Geskep: ; Laas opgedateer: