Pathfinda
ontdek jou geheime plek

Aan die voet van die Dzundwini Koppie, by 'n pragtige plek onder 'n wordboom, is die plek waar JJ Coetser sy kamp gehad het toe hy as veldwagter aangestel is in die area in 1919.

In 1836, toe die voortrekker Louis Trichardt verby Dzundzwini getrek het, was dit digbevolk onder die beheer van hoof Matibee. Hy het die koppie Matibeetuijn genoem, Hollands vir Matibee se tuin

Geskep: ; Laas opgedateer: