Ontdek Suid-Afrika
lug jou kop uit die sand

Ntomeni Pan is op die S142 (Shongololo Omrit) in die Mopani Area. Die naam Ntomeni beteken "By die jakkalsbessie boom".

Ntomeni is amper op die Steenbokskeerkring.

Behalwe vir olifante, en hier en daar algemene wild, is die S142 nie gewoonlik goed vir baie goeie besigtigings nie, maar mens kan nog steeds die wilde landskap en sin van isolasie geniet.


Geskep: ; Laas opgedateer: