Joào Waterhole

Die Joao watergat is vernoem na Joao, een van die Manjifieke Sewe olifante in Kruger, who op sy beurt vernoem is na Joao Albasini, 'n beroemde Portugese ivoor jagter.

Joao, die olifant is gereeld gesien in die Shingwedzi area. Hy het 'n linker tand gehad van ongeveer 55kg en 'n regter tand van ongeveer 45kg, voordat dit afgebreek in 1984.

Hy het 'n aanval van stropers oorleef in 1982. Die wildtuin beamptes het hom behandel vir sy AK47 wonde, wat lyk of dit heeltemal genees het. Daar word geglo dat hy in 2000 dood is, maar sy liggaam is nooit gevind nie.


Geskep: ; Laas opgedateer: