Ontdek Suid-Afrika
lug jou kop uit die sand

Dokweni watergat is 'n bietjie verder van die pad af op die H1-7, net noord van die Babalala piekniek area. Die naam Dokweni beteken ''om te wens vir iets'' in Shangaan.

Olifante kom gereeld hier verby om hulle dors te les, en jagluiperd, asook groot troppe buffels is al hier gesien.

Geskep: ; Laas opgedateer: