Dipene

Dipene is geleë op die S50 tussen Shingwedzi en Mopani.

Dipene was 'n punt wat opgestel was met die doel om 'n bek-en-klouseer epidemie te bekamp in 1938. Immigrante wat van Mosambiek af gearriveer het was gedwing om die voetbad te gebruik voordat hulle verder kon gaan in Suid-Afrika in.

Geskep: ; Laas opgedateer: