Boyela Waterhole

Die Boyela watergat is op die H1-6, naby aan die S57 afdraai. Mens is amper gewaarborg om olifant aktiwiteit hier te sien, aangesien die Noordelike dele van die Park 'n groot populasie het, en redelik baie alleenloper bulle.

Buffels en sekretarisvoels is ook al hier gesien.


Geskep: ; Laas opgedateer: