Lower Sabie Ruskamp

Lower Sabie is geleë op die oewer van die pragtige Sabie Rivier. Die kamp is 'n baie gewilde familie bestemming met sy groot grasperke en skadubome.

Vele spesies voëls sowel as seekoeie en krokodille is baie algemeen by Sunset Dam, slegs 1 km van die kamp af.

Lower Sabie bied oggend- en sononderritte aan, sowel as staproetes en 'n informasie sentrum gedurende skoolvakansies.

Fasiliteite

  • Swembad
  • Restaurant
  • Petrol Stasie
  • Laundromat
  • Noodgeval Pad Diens
  • DSTV
  • Publieke Telefoon
  • Eerstehulp en Kliniek
  • Posbus
  • Nie-rook Kamers
  • Rolstoel Vriendelik

Geskep: ; Laas opgedateer: