Sunset Dam

Sunset Dam op die H4-1 is net 2 minute se ry van Onder Sabie en is 'n gunsteling onder watervoël entoesiaste.

Laatmiddag is die beste tyd om hierdie dam te besoek omdat die sonsondergang manjifiek is.

Fotograwe is baie lief vir hierdie area omdat seekoeie en buffels sommer naby in die water rondhang.
 

Geskep: ; Laas opgedateer: