Steilberg viewpoint

Steilberg is 'n pragtige uitkykpunt waar mens die omringende omgewing van hoog af kan sien.

Van hier af kan mens die bergatige area in hierdie deel van Kruger waardeer, tot sover as buite die Park.

Om hier nog wild ook te sien, voltooi die perfekte prentjie.


Geskep: ; Laas opgedateer: