Shirimantanga Hill

Shirimantanga Koppie (450m) is waar Stevenson-Hamilton en sy vrou Hilda, gevra het hulle as gestrooi moet word.

Shirimantanga Koppie is deel van 'n mooi versameling koppies wat gesamentlik bekendstaan as "renosterkoppies" en soos die naam voorstel waar renosters gesien kan word.

Hierdie area is perfek vir laatmiddag ritte.

Geskep: ; Laas opgedateer: