Outspan plaque

Hierdie gedenkplaat was opgerig by 'n gunsteling uitspan plek vir die ou Transport Ryers naby die Lyderburg-Delagoabaai pad. Die groot hardekool boom was gebruik vir teiken skiet en het 'n lekker skadu plek gebied.

Geskep: ; Laas opgedateer: