Ntandanyathi Hide

Ntandanyathi, net langs die S28 grondpad, is ruim en baie belonend. As jy 'n paar seekoeie wil sien, spandeer bietjie tyd in die skuiling, 'n houtstruktuur, wat uitkyk oor 'n poel water.

Groot bome wat die poel omring trek 'n groo verskeidenheid voels aan.

Daar is 'n tydelike toilet langs die skuiling, maar dit kan wees dat dit nie altyd in werkende orde is nie.

Geskep: ; Laas opgedateer: