South Africa
skoonheid jy sal nooit vergeet nie

Die Mhuhlambamadvube watergat is 'n gunsteling van baie besoekers van die park.

DIe groot jakkalsbessie boom naby die watergat is die perfekte plek om te parkeer en te wag vir die konstante aankoms van rooibokke, vlakvarke, olifante, ens.

Jagluiperd word ook somtyds gesien op die pad.


Geskep: ; Laas opgedateer: