Ontdek Suid-Afrika
lug jou kop uit die sand

By die kruising van die S114 met die H5, was daar altyd 'n welbekende Selati Treinspoor stop, bekend as Kemp se Huisie. Die spoorlyn is toegemaak in 1973 en die huisie het sy naam gekry van die inwoner van die huis voor 1927, 'n spoorweg voorman wat Kemp genoem is.


Geskep: ; Laas opgedateer: