Ontdek Suid-Afrika
lug jou kop uit die sand

Gomondwane watergat is op die kruising van die H5 en H4-2.

Hierdie is 'n gewilde watergat vir rooibokke, zebra en wildebees. As gevolg van groot getalle algemene wild in hierdie area, is daar 'n goeie kans om leeus, hiena en jakkalse te sien. 

Geskep: ; Laas opgedateer: