South Africa
skoonheid jy sal nooit vergeet nie

Die watergat is vernoem na Tom Duke, Onder Sabie se hoof veldwagter vir 20 jaar, van 1903 tot 1923. Toe hy 'n jong seun was, het Duke 'n aanval oorleef op sy plaashuis in die Ooskaap gedurende die oorlog. Hy was later 'n oorlogsheld gedurende die eerste wêreldoorlog.

Duke watergat het water deur die hele jaar en is 'n trekpleister vir 'n verskeidenheid van diere, ingelsuit leeus, wat partymaal daar kom drink teen sononder.

Daar word ook partymaal witrenoster in die area gesien.

Die fotos hierbo is geneem in die droogte tydperk van 2015/2016.

Geskep: ; Laas opgedateer: