Ontdek Suid-Afrika
lug jou kop uit die sand

Naby aan die einde van die negentiende eeu, was 'n Hongaarse entrepeneur, Alois Nellmapius, gekontrakteer om 'n beter roete na Delagoa Baai te bou. Ruilhandel winkels het gewild geraak teen hierdie roete, waarvan een Alf Roberts se winkel was, naby aan die ford. Die roete was in gebruik russen 1874 en 1892, maar het stil geraak nadat die treinspoor na Delagoa Baai geopen was.

Alf Roberts is later vermoor deur 'n onbekende aanvaller by sy winkel in Malalane. Al oorblyfsels wat vandag nog te sien is van die winkel is gemerk deur 'n paar hopies grond en gebreekte bottels.

Geskep: ; Laas opgedateer: