Balule Ruskamp

Balule is 'n satteliet kamp van Satara en Olifants Ruskampe.

Balule is 'n klein, eietydse kamp naby aan die Olifants Rivier, met 6 rondawels en a kampeer area.

Die kamp het geen elektrisiteit en verskaf warm water deur gas geisers. Lig word verskaf deur lanterns in die aand.

Daar is 'n algemene ablusieblok en 'n algemene kombuis area met eetgerei, gasstoof en gasvrieskas.

Daar is geen winkel of restaurant en ook nie 'n ontvangs area by die kamp nie.

Die diere geluide in die aand sorg vir 'n opwindende verblyf.

Hierdie is 'n gewilde plek vir fotograwe.


Geskep: ; Laas opgedateer: