Mlondozi Dam

Vir 'n asemrowende uitsig oor die pleins en die Lebombo Berge, met 'n mengsel van voël- en wildslewe by die water en in die omgewing moet mens by Mlondoze Dam stop.

Hierdie is 'n goeie plek om Marabou Ooievaar, Nimmersat, Seekoeie en Olifante te sien.

Geskep: ; Laas opgedateer: