Mafotini Waterhole

Mafotini watergat, ook bekend as Mafourteen, was altyd Mafortini gespel.

Dis 13kms noordwes van Lower Sabie geleë, en het sy naam gekry van Mosambiekers, wie deur die Park geloop het en 14 dae in detensie spandeer het as onwettige immigrante voordat hulle toegelaat is om hulle reis voort te sit. Die voetpad wat hulle gebruik het gaan daar naby verby.


Geskep: ; Laas opgedateer: