Sable Hide

Die skuiling by die Sable dam kan gehuur word vir oornag akkommodasie naby aan die Phalaborwa hek.

Teen sononder kom die leeus gereeld water drink, en olifant, seekoei, waterbok, rooibok en 'n verskeidenheid watervoëls kan ook gesien word.

Kontak die Phalaborwa hek vir besprekings.


Geskep: ; Laas opgedateer: